Jaarboeke

Staatsreg 220


 
Modulekode SRG 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BAdmin en BA met spesialisering in regte (a) Die nasionale wetgewende gesag (b) Provinsiale regering (c) Plaaslike regering (d) Die regsprekende gesag (e) Staatsinstellings ter ondersteuning van grondwetlike demokrasie (f) Die openbare administrasie (g) Die Suid-Afrikaanse veiligheidsdienste (h) Tradisionele leiers (i) Finansies (j) Algemene bepalings en oorgangsmaatreëls
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences